Skip to content
ONLY digital products. Includes TUISHULP products. Depicta's main website 👉 www.depicta.co.za
Includes Tuishulp products. Depicta's main website 👉 www.depicta.co.za

BOEK: Gr 2: Leer Lopende Skrif

Save 29% Save 29%
Original price R 14.00
Original price R 14.00 - Original price R 14.00
Original price R 14.00
Current price R 10.00
R 10.00 - R 10.00
Current price R 10.00

Please read our Licensing Agreement and Terms of Use before purchasing this product.

27 × A4-bladsye, insluitend die omslag.

DIT IS 'N DIGITALE PRODUK. JY SAL DIE PDF ONTVANG OM AF TE LAAI. KYK NA DIE VOORBEELDE DEUR OP DIE KLEIN PRENTJIES TE KLIK.

  • Die leerders trek die letters met hul vingers na, en gebruik dan verskillende kleurkryte om elke letter en woord te skryf, of om die letters met speelklei te vorm.
  • Hulle kleur die prente in. Hulle kan alfabetiese volgorde oefen deur die bladsye alfabeties te rangskik.
  • Leerders kan dink aan ander woorde wat met daardie letter begin en die klanke uitspreek wat elke letter maak.