Skip to content
ONLY digital products. Includes TUISHULP products. Depicta's main website 👉 www.depicta.co.za
Includes Tuishulp products. Depicta's main website 👉 www.depicta.co.za

BOEKIE: Gr R: Leer Alfabet Letters Skryf

Original price R 10.00 - Original price R 10.00
Original price R 10.00
R 10.00
R 10.00 - R 10.00
Current price R 10.00

Please read our Licensing Agreement and Terms of Use before purchasing this product.

BLADSYE :  29 × A4 bladsye, voorblad ingesluit. 

HIERDIE IS ‘N DIGITALE PRODUK.  U SAL DIT IN PDF-FORMAAT ONTVANG OM AF TE LAAI. KLIK OP DIE KLEIN BLOKKIES OM 'N PAAR VOORBEELDE TE SIEN.

  • Die leerders skryf oor die letters met hul vingers en gebruik dan verskillende kleurkryte om elke letter en die woord te skryf.
  • Hulle kleur die prentjies in.
  • Kan alfabetiese volgorde oefen deur die bladsye in alfabetiese volgorde te rangskik.

Daar is twee variasies van die G en K.  Druk slegs wat jy gebruik.