Skip to content
ONLY digital products. Includes TUISHULP products. Depicta's main website 👉 www.depicta.co.za
Includes Tuishulp products. Depicta's main website 👉 www.depicta.co.za

BOOKLET: Groot Wiskundiges - inligtingskaarte / werkskaarte

Save 40% Save 40%
Original price R 25.00
Original price R 25.00 - Original price R 25.00
Original price R 25.00
Current price R 15.00
R 15.00 - R 15.00
Current price R 15.00

Please read our Licensing Agreement and Terms of Use before purchasing this product.

Bladysye: 13 x A4 bladsye, voorblad ingesluit.

Hierdie stel stem ooreen met Depicta se muurkaarte oor "Groot Wiskundiges."  Hulle verskaf inligting oor 12 groot wiskundiges wat vir elke leerder gedruk en gegee kan word.  Een bladsy per wiskundige kan dan as aantekeninge of studienotas gebruik word. 

Gebruik die oop lyntjies vir enige werk wat die leerders vir u moet doen - beantwoord vrae of skryf meer oor 'n spesifieke prestasie van die wiskundige, of vergelyk verskillende wiskundiges: Albert Einstein; Archimede; Alan Turing; Andrew Wiles; Carl Friedrich Gauss; Euklides; Leonardo Pisano Bigollo (Fibonacci): Isaac Newton; Leonard Euler; Pythagoras of Samos; Rene Descartes; Wilhelm Leibniz.  

Depicta se ooreenstemmende muurkaarte kan by: Groot Wiskundiges gekoop word.