Skip to content
ONLY digital products. Includes TUISHULP products. Depicta's main website 👉 www.depicta.co.za
Includes Tuishulp products. Depicta's main website 👉 www.depicta.co.za

Boek: Lewensvaardigheid Werksvelle - Spesiale Dae, Feeste en Godsdienstige Dae

Save 40% Save 40%
Original price R 25.00
Original price R 25.00 - Original price R 25.00
Original price R 25.00
Current price R 15.00
R 15.00 - R 15.00
Current price R 15.00

Please read our Licensing Agreement and Terms of Use before purchasing this product.

BLADSYE :  22 × A4 bladsye, voorblad ingesluit. HIERDIE IS ‘N DIGITALE PRODUK.  U SAL DIT IN PDF-FORMAAT ONTVANG OM AF TE LAAI.

Die stel Afrikaanse werkkaarte kan in die grondslagfase gebruik word by die afdeling oor feeste en spesiale dae gebruik word.  Dit verskyn aan die einde van elke kwartaal.

Hierdie werkkaarte sluit aan by Depicta se werkboeke oor Lewensvaardigheid.  Aangesien daar so ‘n verskeidenheid kulture, godsdienstige dae en vieringe is, kan die fasiliteerders hul eie aktiwiteite kies.  As u verkies om hierdie werkkaarte te gebruik, kan u vir die leerlinge in u klas afskrifte maak.

Klik op die skakels om Depicta se Lewensvaardigheidwerkboek te sien:

Graad 1 Lewensvaardigheidwerkboek   

Graad 2 Lewensvaardigheidwerkboek               

Graad 3 Lewensvaardigheidwerkboek