Skip to content
ONLY digital products. Includes TUISHULP products. Depicta's main website 👉 www.depicta.co.za
Includes Tuishulp products. Depicta's main website 👉 www.depicta.co.za

BOOKLET: Groot Wetenskaplikes - inligtingskaarte / werkskaarte

Save 40% Save 40%
Original price R 25.00
Original price R 25.00 - Original price R 25.00
Original price R 25.00
Current price R 15.00
R 15.00 - R 15.00
Current price R 15.00

Please read our Licensing Agreement and Terms of Use before purchasing this product.

Bladysye: 13 x A4 bladsye, voorblad ingesluit.

Hierdie stel stem ooreen met Depicta se muurkaarte oor "Groot Wetenskaplikes."  Hulle verskaf inligting oor 12 groot wetenskaplikes wat vir elke leerder gedruk en gegee kan word.  Een bladysy per wetenskaplike kan dan as aantekeninge of studienotas gebruik word. 

Gebruik die oop lyntjies vir enige werk wat die leerders vir u moet doen - beantwoord vrae of skryf meer oor 'n spesifieke prestasie van die wetenskaplike, of vergelyk verskillende wetenskaplikes: Alexander Fleming; Aristoteles; Democritus; Dmitri Mendeleev; Edward Jenner; John Dalton; Leonardo da Vinci; Louis Pasteur; Marie Curie; Robert Hooke; James Watson and Francis Crick; William Harvey.

Depicta se ooreenstemmende muurkaarte kan by: 

Groot Wetenskaplikes gekoop word.